Johannes IV Laskaris

Johannes IV Doukas Laskaris
Keiser van die Romeine
(aanspraakmaker)
Johannes IV, uit ’n manuskrip van die 15de eeu.
Johannes IV, uit ’n manuskrip van die 15de eeu.
Titel Keiser van Nicea
(aanspraakmaker: Bisantynse keiser)
Bewind 18 Augustus 1258 - 25 Desember 1261
Voorganger Theodorus II Laskaris
Opvolger Michael VIII Palaiologos (Bisantynse Ryk)
Gebore 25 Desember 1250
Oorlede Omstreeks 1305
Dinastie Laskaris
Vader Theodorus II Laskaris
Moeder Elena van Bulgarye
Godsdiens Oosters-Ortodoks

Johannes IV Doukas Laskaris (Grieks: Ἰωάννης Δ΄ Δούκας Λάσκαρις, Iōannēs IV Doukas Laskaris; 25 Desember 1250 – omstreeks 1305) was van 1258 tot 1261 keiser van die Niceense Ryk. Dit was een van die Griekse state wat gestig is uit oorblyfsels van die Bisantynse Ryk nadat Rooms-Katolieke van die Vierde Kruistog die stad Konstantinopel in 1204 oorgeneem en die Latynse Ryk gestig het.

Johannes was die enigste seun van keiser Theodorus II Laskaris en Elena van Bulgarye.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search